Local news

Sluit aan by dié Volkspelelaer

Die groep ontmoet weekliks.

Laat musiek jou voete swaai en jou lyf tiekiedraai?

Saamstaan Volkspelelaer nooi liefhebbers van Volkspele om Dinsdae by hul passies en saam sing aan te sluit.

Begin ‘n nuwe familie tradisie en deel die ryk Afrikaanse geskiedenis saam met die hele gesin, vanaf 19:00 by die Voortrekker terrein agter Laerskool Impala, Kempton Park. Enkellopers ook welkom.

Vir meer inligting of om by die laer aan te sluit, skakel Annabé Pretorius op 083 654 8967.

LEES OOK: Volkspelers vereer tydens saamtrek

LEES OOK: GALERY: Senior burgers geniet volkspele optrede

   

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Related Articles

Back to top button