Local news

Inspan Volkspelelaer soek nuwe lede

Lede van die gemeenskap word uitgenooi om by die laer aan te sluit.

Het jy ‘n Afrikanerhart wat graag sy kultuur wil uitleef?

Dan moet jy jou dansskoene aantrek en ‘n tiekiedraai by Inspan Volkspele Laer kom maak.

Inspan nooi die publiek uit om deel te word van die laer.

Die laer is op 13 Desember 1965 gestig en die eerste Volkspele is in die saal van Hoërskool Dr EG Jansen onder leiding van Frans Nolte gehou.

Lede kom elke Maandag om 18:30 by Witfield Park Aftree-Oord byeen.

Enige iemand is welkom om by die laer aan te sluit.

Vir meer inligting, kontak Marita van der Walt, sekretaresse, by 074 116 5497.

Lees Ook: Inspan sluit die jaar af

   

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Boksburg Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button