Local news

Inspan neem blaaskans vir die winter

Die laer is op 13 Desember 1965 gestig en die eerste volkspele is onder leiding van Frans Nolte in die Hoërskool Dr EG Jansen se saal gehou.

Inspan Volkspelelaer stel die gemeenskap in kennis dat hulle nie in die winter byeen gaan kom nie.

Die laer het reeds op 27 Mei afgesluit vir die winter en sal nie tydens Junie en Julie byeenkom nie.

Inspan sal weer op 5 Augustus verrigtinge hervat by die Trans-50 Witfield Park Aftree-Oord om 18:30.

Vir meer inligting, kontak Marita van der Walt by 074 116 5497.

Lees Ook: Inspan Volkspelelaer soek nuwe lede

Lees Ook: Inspan Volkspelelaer steeds aktief

   

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Boksburg Advertiser in Google News and Top Stories.

Tayla Smith

Tayla writes general news for the Boksburg Advertiser. She joined the publication in 2019 as a junior journalist and was promoted to senior journalist in 2022.

Related Articles

Back to top button