Laerskool Concordia het onlangs sy nuwe hoofleiers vir 2025 aangekondig. Hulle is Berto van Niekerk, André van Antwerpen (onderhoofseun), Ewan Koekemoer (onderhoofseun), Rilu Jacobs (hoofseun), Charel Blignaut (skoolhoof), Amber Green (hoofdogter), Anebel Botha (onderhoofdogter), Karli van Aswegen (onderhoofdogter) en Miah-Lee Currie (onderhoofdogter).