AL069143

KENNISGEWING INGEVOLGE ARTIKEL 34(1) VAN DIE INSOLVENSIEWET, 1936 Hiermee word ingevolge Artikel 34(1) van die Insolvensiewet, 24 van 1936 (`die Wet`) kennis gegee aan alle belanghebbende partye en skuldeisers van die voorneme om die goedere of eiendom wat deel vorm van *`n besigheid, te vervreem, na verloop van `n tydperk van 30 (dertig) dae vanaf die publikasie van hierdie kennisgewing, soos deur die bepalings van die Wet vereis. 1. Verkoper: BOSHOFF FAMILY CC Registrasienommer: 2009/077081/23 2. Geregistreerde adres van die Verkoper: Portion 15 (a Portion of Portion 12) of the Farm Rensburg 623-JR, Clayville, Ekurhuleni, Gauteng. 3. Adres waar die Verkoper se besigheid, met betrekking tot die onderstaande goedere, bedryf word: Portion 15 (a Portion of Portion 12) of the Farm Rensburg 623-JR, Clayville, Ekurhuleni, Gauteng. 4. Beskrywing van die goedere/eiendom wat verkoop word: VERKOOP VAN DIE VERKOPER SE BESIGHEIDS EIENDOM AAN DIE KOPER 5. Datum van vervreemding: 30 (dertig) dae na die datum van publikasie van hierdie kennisgewing in die Staatskoerant. 6. Koper: ROYALE ENERGY OLIFANTSFONTEIN (PTY) LTD Registrasienommer: 2018/347472/07 GETEKEN ______________________________ OP HIERDIE ______ DAG VAN __________________ 2026. _____________________________ DIE VERKOPER

Reference Number: AL069143

View All Classifieds View Legal Notices Entries

Back to top button