Sport

Plaaslike stoeiers maak klub trots

Al tien plaaslike stoeiers wat deelgeneem het, het 'n plek gekry.

Stoeiers van die Boksburg Amateur Stoeiklub het onlangs uitstekende resultate opgelewer by die Alberton Hawks League in Alberton

Die uitslae is soos volg:
o7 – Tweede: Luan Probst
o8 – Tweede: Albert Cornelissen. Derde: Micheal le Roux
o10 – Tweede: Marchant Botha. Derde: Josua van Tonder
o11 – Eerste: Shaedon Krüger. Derde: Thom Roux
o13 – Tweede: Michiel Botha. Tweede: Dian le Roux
o15 – Leem Claassen

Also Read: Nog medaljes vir plaaslike stoeiers

Also Read: Boksburg Stoeiklub ryg medaljes in by SAs

   

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Boksburg Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button