Sport
GALERY: Boksburg loop oor Kempton Park
Boksburg Rugbyklub is ook besig om voor te berei vir die Valke Peregrine-liga wat op 25 Mei afskop.
Die Boksburg Rugbyklub het Kempton Park 56-7 die loef afgesteek in ‘n Presidentsliga wedstryd op 13 April by die Barnard Stadion.
Verder het die Uile se tweede span ‘n oorwinning van 24-8 behaal.
Lees Ook: Boksburg Rugby Club reflects on positive season
Lees Ook: Boksburg sukkel teen Vereeniging