GalleriesSchools galleries

‘n Fees van kleur by die Arende se Reënboogfees

Kinders en onderwysers het mekaar met helderkleurige poeier bestook en groot pret was aan die orde van die dag.

Leerders van Laerskool Die Arend het verlede Vrydag die derde termyn op ‘n hoë noot afgesluit toe daar met groot oorgawe aan ‘n Reënboogfees deelgeneem is.

Die kinders en onderwysers het mekaar met helderkleurige poeier bestook en groot pret was aan die orde van die dag.

Kyk hier na meer foto’s:

Arende se Reënboogfees (1)

Arende se Reënboogfees (2)

Arende se Reënboogfees (3)

Arende se Reënboogfees (4)

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button