Community galleriesGalleries

Blink waens te sien by opedag

Die Just Wheels Motorklub het Sondag ‘n opedag by die klub se gronde aangebied.

Die publiek kon unieke voertuie van nader beskou en die vlooimark en aktiwiteite vir die kinders geniet.

Voorbereidings vir die jaarlikse Geotab Just Wheels Motorskou, wat op 27 Mei op die gronde van Muriel Brand Skool gehou word, verloop ook vlot.

Lees ook: 

Motorskou gaan weer beïndruk

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button