GalleriesSchools galleries

Oosies bring ‘n puik revue op die planke

Die Laerskool Brakpan-Oos het die afgelope week hul revue, Kapperjolle aangebied.

Weke se harde werk het beslis vrugte afgewerp en die leerders het hulself oortref en ‘n puik produksie op die planke gebring.

Die entoesiasme van elke deelnemer was aansteeklik en het gesorg vir ‘n onvergeetlike ervaring.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button