GalleriesSchools galleries

Stoffies oefen hard vir revue

Al is daar nog ’n paar weke wat voorlê vir Hoërskool Stoffberg se revue, was die leerders tydens die vakansie al volstoom besig om daarvoor te oefen.

Hoërskool Stoffberg bied sy revue, Dare, aan vanaf 7 tot 12 Augustus in die skoolsaal. Die revue sal om 7nm plaasvind.

Kaartjies is vanaf 31 Julie beskikbaar by die skool. Vir meer inligting, kontak die skoolkantoor (011 740 0210).

Lees ook:

Stoffbergers is op hul pos vir revue oefening

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button