Local newsNews

Skoonhede ondersteun projek

Die finilaste in die Miss Teen Lady Gracious-afdeling was ook almal by die fondsinsamelingsoggend vir Jayden Plestschke.

Die organiseerder van die Lady Gracious kompetisies, Suret Ströh is te sien hieronder saam met Jayden Pletschke.

Die kroningsfunksie van Lady Gracious word op 26 Oktober by die Birchwood Hotel, in Boksburg, aangebied.

Persone wat meer inligting verlang of kaartjies wil bekom kan vir Ströh by 082 964 9758 kontak.

Suret_Jayden_567010232

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button