NewsSchools
Mnr en mej Anker gekroon
Hoërskool Die Anker het onlangs, tydens ‘n glansgeleetnheid, mnr en mej Anker aangewys. Die gebeurtenis is jaarliks ‘n hoogtepunt op die skool se kalender. Die senior wenners is (van links): Ansel Morgenroodt (tweede prinses), Nadine Smit (eerste prinses ), Simone du Toit (wenner), Wayne McCarter (wenner), Clinton Bianchina (eerste prins) en Alex Rudolph (tweede prins).

Hoërskool Die Anker het onlangs, tydens ‘n glansgeleetnheid, mnr en mej Anker aangewys.
Die gebeurtenis is jaarliks ‘n hoogtepunt op die skool se kalender.
Die senior wenners is (van links): Ansel Morgenroodt (tweede prinses), Nadine Smit (eerste prinses ), Simone du Toit (wenner), Wayne McCarter (wenner), Clinton Bianchina (eerste prins) en Alex Rudolph (tweede prins).
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!




