Community AnnouncementsEditor's noteNews

Opvolg: Pa en seun, wat in ongeluk sterf, saam ter ruste gelê

Die begrafnis van Jan (46) en Juan (23) vind vanmiddag (Dinsdag) om 1nm vanuit die Lewende Woord van God plaas. Die kerk is op die hoek van Gordon- en Hamiltonlaan geleë.

Die pa en seun is oorlede na ‘n ongeluk, wat op 9 Augustus op die ou Lokasiepad plaasgevind het. Jan, wat bestuur het, het beheer oor die voertuig verloor en beide is uit die voertuig geslinger.

Jan is op die toneel oorlede en Juan is per helikopter na die Charlotte Maxeke Hospitaal in Johannesburg vervoer. Hy is verlede Saterdag oorlede.

Lees ook:

Ongeluk eis pa, seun nog kritiek

Jong man sterf twee weke na pa

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Thelma Koorts

Thelma Koorts is an editor with a passion for delivering high-quality editorial services that meet the evolving needs of readers and clients. She currently serves as the editor for the Brakpan Herald, Springs Advertiser, African Reporter, and Heidelberg Nigel Heraut. With over 30 years of experience in journalism, her goal is to keep readers informed and updated through informative news from the community to the community.

Related Articles

Back to top button