Editor's choiceLocal newsNews
Hier is die wenner van die Herald se Moedersdag foto kompetisie
Die Brakpan Herald het 'n magdom foto's vir ons Moedersdag foto kompetisie ontvang.
Dit was beslis nie ‘n maklike taak om ‘n wenner uit al die mooi foto’s te kies nie.
Monique ontvang ‘n geskenkpak wat deur Pick n Pay Sherwood Gardens geborg word.
Dankie aan almal wat ingeskryf het.
Kyk na die ander inskrywings hier:
Brakpan Herald Moedersdag foto kompetisie (1)
Brakpan Herald Moedersdag foto kompetisie (2)
Brakpan Herald Moedersdag foto kompetisie (3)
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



