Local newsNews
Ent jou troeteldiere in teen hondsdolheid
Troeteldiereienaars word aangemoedig om hul diere te laat inent teen die aansteeklike virale siekte.

Die Brakpan DBV sal op Saterdag, 30 Julie, ‘n hondsdolheidinentingsdag hou.
Troeteldiereienaars word aangemoedig om hul diere te laat inent teen die aansteeklike virale siekte.
Gratis hondsdolheidinentings sal gedurende die dag, vanaf 9vm tot 11.30vm, op die DBV perseel plaasvind.
Honde en katte moet drie maande of ouer wees.
Die DBV is geleƫ by 96 Denneweg, in Withok.
Kontak die Brakpan DBV by 011 742 2007, vir meer inligting.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



