Local newsNews

Lesersfoto van die week

Toe Zhander St James (5) onlangs by die huis aankom, was sy hart seer.

Jolene St James het hierdie foto van haar vyf-jarige seun, Zhander, ingestuur en bygevoeg dat die foto onlangs geneem was net nadat hulle by die huis aangekom het.

Zhander het die geleentheid gekry om Kersvader te ontmoet en het ‘n lekkergoedpakkie van hom ontvang.

Toe Zhander by die huis aankom, was sy hart seer nadat hy besef het dat hy nooit sy wenslysie aan Kersvader oorhandig het nie.

Was jy onlangs by ‘n spesiale geleentheid of wil jy graag ‘n besondere foto met ons deel? Stuur die foto en ‘n kort beskrywing met name na malissas@caxton.co.za

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button