Hoërskool Die Anker, wat daarvoor bekend is dat sy leerders getrou bloed skenk, het die negende posisie verower vir die hoeveelheid eenheid wat verlede jaar geskenk is.
Corrie van Rensburg, ‘n onderwyser van Die Anker, is die projek koördineerder en sy dank uitgespreek teenoor elke Anker wat getrou bloed skenk.
Lees ook:
Volg ons:
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



