Local newsNews

Lesersfoto van die week

Engela van der Westhuizen was die wenner van die pryspakket wat die Herald verlede week weggegee het.

Sy het kaartjies vir die Great Moscow Circus ontvang, het oorgebly in die Carnival City Hotel en kon aandete by die Harvest Grill & Wine Restaurant geniet.

Engela het haar drie dogters Lené (10, links) en Luzaan (8) asook Zandri (3, nie in die foto) saamgeneem en die ondervinding as onvergeetlik beskryf.

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button