Local newsNews

Wen ‘n geskenkpak propvol Paaseiers!

As jy van sjokolade en Paaseiers hou moet jy dadelik inskryf vir die kompetisie.

Sherwood  PicknPay het ‘n Paaseier geskenkpak geborg, wat deur ‘n leser van die Herald opgeraap kan word.

Dit is maklik om in te skryf en die wenner sal môre oggend (Donderdag) om 11vm aangekondig word.

Dus sal die wenner die Paasnaweek oor as genoeg Paaseiers hê om aan te smul.

Om in te skryf:

Stuur ‘n e-pos aan brakpanherald@caxton.co.za en meld in jou e-pos watter besigheid die geskenkpak geskenk het.

Slegs een e-pos per persoon sal aanvaar word en die sluitingsdatum is môre (Donderdag) om 10.30vm.

Die wenner sal telefonies gekontak word en sal die geskenkpak by die Herald se kantoor kan kom afhaal.

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Thelma Koorts

Thelma Koorts is an editor with a passion for delivering high-quality editorial services that meet the evolving needs of readers and clients. She currently serves as the editor for the Brakpan Herald, Springs Advertiser, African Reporter, and Heidelberg Nigel Heraut. With over 30 years of experience in journalism, her goal is to keep readers informed and updated through informative news from the community to the community.

Related Articles

Back to top button