Local newsNews

VIDEO: Laaste dag om jou kind aanlyn te registreer

Vandag is die laaste kans vir ouers om hul kinders vir skooltoelating te registreer.

Die registrasieproses vir ouers om hulle kinders te registreer vir graad een en graad agt skooltoelating in Gauteng vir 2018 vind tot vandag plaas.

Ouers het tot vandag (Maandag) kans om die aanlynregistrasie te voltooi.

Die volgende video is op die Gauteng Onderwysdepartement se YouTube blad geplaas om ouers met die registrasieproses te help:

Kliek hier vir die aanlynregistrasie 

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button