Local newsNewsUpdate

Opvolg: Lyk in parkeerarea

Volgens die familielid was die voorval ‘n tragiese ongeluk.

‘n Familielid van die persoon,wat gistermiddag in die parkeerarea van die Sherwood Pick n Pay oorlede is, het bevestig dat die oorledene ‘n 65-jarige inwoner van die dorp was.

Die familielid het versoek dat geen verdere besonderhede gepubliseer word nie en dat die privaatheid van die betrokkenes gerespekteer word.

Volgens die familielid was die voorval ‘n tragiese ongeluk.

‘n Geregtelike ondersoek word deur die SAPD gedoen.

Lees ook: 

Polisie op toneel waar liggaam van man in voertuig gevind is

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

Ontvang die nuutste nuus op jou foon:

WhatsApp nommer:  0794306641 (voeg ons by jou kontaklys en stuur jou naam en van op WhatsApp)

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button