Editor's choiceLocal newsNews

Vrywilligers sorg dat bejaardes lekker eet

’n Groep vrywilligers en sakepersone bring maandeliks aan die meestal bejaarde inwoners van die Tweedy Park woonstelle besoek.

Tydens die besoeke ontvang die inwoners basiese kruideniersware, asook ’n ietsie om te eet en somtyds, soos die maand, word ’n bederf, soos ’n warm serp, ingesluit. Dié groep het verlede Vrydagaand die inwoners van Tweedy Park besoek.

Lees ook: 

Motorfietsryers bederf inwoners van Tweedy Park

Elderly deserve to be protected

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

Ontvang die nuutste nuus op jou foon:

WhatsApp nommer:  0794306641 (voeg ons by jou kontaklys en stuur jou naam en van op WhatsApp)

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button