NewsSchools

Kleintjies kuier lekker saam met hul oupas en oumas

Daar was onlangs groot opgewondenheid by die Laerskool Dalview toe die voorskoolse leerders hul oupas en oumas by die skool ontvang het.

Die oupa- en ouma dag is net soveel deur die kleintjies as die ouer garde geniet.

David Lottering is oupa van drie kleintjies van die Laerskool Dalview. Hulle is Jessica Coetzee (6), Kayden Coetzee (4, links) en sy tweeling boetie Caylib.

Meer foto’s:

Lees ook: Nuwe leerkragte by Laerskool Dalview

Oupas en oumas gaan weer skool

Nedine Blom kuier by Laerskool Dalview

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button