Alicia Visser is as Mej Stoffie en Manny Mahlangu as Mnr Stoffie aangewys.
Mnr en Mej Stoffie is onlangs tydens ‘n glansryke geleentheid, wat in die skoolsaal gehou is, aangewys. Deelnemers het in asemrowende ontwerpersuitrustings hul beste voetjie voorgesit.