Lede van die Brakpan tak van die Vroue Landbou-unie het Dinsdagoggend ‘n ontspanne en gesellige vergadering gehou waartydens daar verskillende speletjies gespeel is. Lede van ander takke is ook genooi om die oggend by te woon.
Lees ook:
Vroue leer om mooi kaartjies te maak
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!




