Editor's noteLettersMunicipalNewsOpinion

Slegte onderhoud het in ramp ontaard

Met verwysing na die brief in die Herald van 12 Januarie (Sluiting van park was beslis ’n blink plan).

Wayne Mills skryf per e-pos:

Ek wil graag aan die skrywer, wat die metro prys omdat die dam gesluit is, net daarop wys dat die probleem van die water hiasinte bestaan as gevolg van die metro se onvermoë om die probleem op te los.

Lees ook: Brakpan Dam steadily becoming clear

Dit is ’n geval van slegte onderhoud wat in ’n ramp ontaard het.

Die dam moes in die eerste plek nie die stadium bereik het waar dit ’n gevaar vir die publiek inhou nie.

Volg ons:

Instagram

Twitter

Facebook

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button