BlogsOpinion

Dié twee is 55 jaar al sy aan sy

Egpaar vier nogsteeds hul huweliksherdenking na al dié jare.

Die egpaar, wat mekaar in Brakpan ontmoet het, is vanuit die NG-kerk, Dalview getroud en is jarelange inwoners van die dorp.

Lees ook: Onderwyserspaar se huwelik van 55 jaar is voorbeeld vir ander

Hulle het twee dogters asook twee kleinkinders. Albei geniet dit om in die tuin te werk en te dans.

Volg ons:

Instagram

Twitter

Facebook

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button