Editor's noteNewsSchools

Die Anker se groentjies voel gou tuis

By Hoërskool Die Anker het groot groep nuwelinge, wat vir eers “Bergens” gaan heet, opgedaag

Woensdagoggend was ‘n groot dag vir honderde graad een leerders, wat hul eerste skooldag beleef het, maar die senuwees het waarskynlik erger gepla vir graad agt leerders wat by die hoërskole in die dorp gaan aanmeld het.

Lees ook: Graad eentjies op hul pos by die Laerskool Môrewag

By Hoërskool Die Anker het groot groep nuwelinge, wat vir eers “Bergens” gaan heet, opgedaag. ‘n Behoorlike inlywingsproses is in volle swang en sodra die groentjie konsert afgehandel is sal die “Bergens” volwaardige Ankers wees.

Volg ons:

Instagram

Twitter

Facebook

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button