Natuurlik is dit ook die perfekte dag om net vir iemand te sê dat hulle spesiaal is. Dit is ook presies wat Conrad van der Westhuizen, ‘n graad twee leerder aan Laerskool Die Arend gedoen het.
Lees ook: Februarie is die maand van die liefde

Alhoewel die ouderdomsverskil tussen hom en Charné van Emmines, ‘n graad 11 leerder aan die Hoërskool Stoffberg hemelsbreed is, wou hy haar graag op Valentynsdag verras.
Volg ons:
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



