Die Hoërskool se leerlingraad is agter (van links): Jarred Elliott en Jenita Coombs. Voor: Melissa Swanepoel, Cherray Herron en Lizay van der Westhuizen.
Sonneveld Akademie het onlangs hul nuwe leiers vir 2018 aangekondig.
Die laerskool se leiers is agter (van links): Melissa Maffini, Louis Jordaan, Jenina Roets en Roelien du Plooy. Voor: Tersia Kruger, Ruan Coetzee, Leane Viljoen en Geraldine Durandt.