Editor's choiceNewsSchools
Arries maak hul stemme dik
Leerders van Laerskool Die Arend is onlangs na ’n uitdun proses by die skool aangewys om aan die ATKV se redenaarskompetisie deel te neem.
Die wenners is onlangs tydens ’n gala aand by die skool aangewys.

Lees ook: Die Arend se atlete skitter op die baan
Volg ons:
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



