Editor's noteNewsSchools

Oosies toor met woorde

Die Laerskool Brakpan-Oos het onlangs sy jaarlikse interne redenaarskompetisie gehou.

Wenners is in die verskillende grade aangewys.

Die wenners van graad vier tot graad ses is (van links): Ewald Benade (graad vier), Berinique De Meyer (graad vyf) en Chimonic Engelbrecht (graad ses).

Lees ook: Dié Dalwers wen woord vir woord

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button