NewsSchools

Projek help om leerders digitaal geletterd te maak

Daar was Donderdag (3 Mei) groot opgewondenheid by Muriel Brand Skool toe 20 iPads aan die skool geskenk is.

Die skenking is deel van die iSchoolAfrica iPad Drive met Jacaranda FM.

Teboho Khanye (graad 12), Monique Moolman (graad 11) en Riaan Stevenson (graad 12) het die skenking van die iPads aan die skool verwelkom.

Dié projek vra individue en maatskappye om hulle tweedehandse iPads te skenk, wat weer aan skole oorhandig word in ’n inisiatief wat leerders digitaal geletterd help maak.

Liesl Laurie het handjie bygesit sodat die leerders die geleentheid kon kry om die iPads op die proef te stel. By haar is Clareen Papenfus (links) en Kleone Jacobs.

Lees ook: Televisiespan besoek Sonneveld Akademie

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button