Editor's noteNewsSchools
Sukses langs die water vir Hoërskool Die Anker se hengelspan
Hoërskool Die Anker se hengelspan het die afgelope naweek groot sukses langs die hengelwaters behaal.
Die Anker se A-span het algeheel derde geëindig met 64 visse in totaal.
Die span het slegs een vis minder as Hoërskool Hans Moore, wat in die tweede plek lê, gevang.
Die dag is gewen deur Benoni High School wat ’n sak vis van oor die 20kg ingeweeg het.
Lees ook: Hoërskool Die Anker se hengelaars vang 108 visse
Volg ons:
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



