Laerskool Die Arend is Vrydagaand tydens die gala-aand van die Oosrand Kunstefees, wat in samewerking met die ATKV Ambrosia-tak aangebied is, as die kategorie wenner 2018 aangewys en het ook die Laerskool Oosrander-trofee gewen.
Lees ook: Talent in oorvloed by kunstefees
Charney en ’n sangmaat het ook die duet-afdeling gewen en sy het ook ’n derde plek in die intermediêre fase-afdeling behaal.
Volg ons:
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



