Editor's choiceNewsSchools

Leerders berei hulself voor vir die toekoms

Sonneveld Akademie het verlede Dinsdag ’n besigheidsuitstalling, wat by Carnival City aangebied is, besoek.

Graad agt tot graad 11 leerders, wat besigheidstudie as vak neem, het die uitstappie meegemaak om insig te kry oor moontlike beroepskeuses.

Die leerders het die uitstappie leersaam gevind.

Lees ook: Televisiespan besoek Sonneveld Akademie

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button