Local newsNews
VLU lede is vroue van formaat
Die Brakpan-tak van die Vroue Landbou-Unie het Dinsdagoggend ’n gesellige vergadering gehou, waartydens Bonnie Pieters ’n praatjie gelewer het oor verskillende kulture.
Sommige van die lede het by die tema ingeval en daarvolgens aangetrek.

Lees ook: Sop, vetkoek en springmielies verdryf die koue by VLU
Volg ons:
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



