Local newsNews

VLU vier hul 58ste bestaansjaar met lente makietie

Die VLU het lekker gesellig saam gekuier.

Die Brakpan-tak van die Vroue Landbou-Unie het die afgelope naweek hul 58ste bestaansjaar met ’n vrolike VLU lente makietie gevier.

Erna Pieters (links) het gesellig saam met haar familielede gekuier. Hulle is Erna Wilkens, Marlize Venter, Casper Pieters en Dirk Pieters.
Ria Coetzee (links) en Lena Smit het die smaaklike eetgoed geniet.
Die twee entrepreneurs, Melanie Visagie (links) en Stephanie Kuhn, by hul stalletjie wat iets van alles gebied het.

Lees ook: Gesellige kuiertjie vir VLU-lede2018/

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button