Local newsNews
Ondersteun die veldtog
Die publiek word uitgenooi om boereworsrolle te gaan koop en ook met die rolspelers oor veiligheid te gesels

’n Misdaad bewusmakingsveldtog sal Saterdag (17 November) deur verskeie rolspelers in die dorp uitgevoer word.
Die veldtog wat om 10vm afskop en deur verskeie woonbuurte sal beweeg sal uiteindelik by Sherwood Pick n Pay afsluit waar ’n fondsinsamelingsveldtog vir twee kinderhuise van die dorp voortgesit sal word.
Alle fondse wat ingesamel word sal aan die Jabez Tehuis en Huis Talita geskenk word.
Beide die plekke sien om na kinders.
Volg ons:
For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs Advertiser, Boksburg Advertiser, Benoni City Times, African Reporter
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



