NewsSchools

Arende is ook tuis in die water

Die skool se swemmers het aan drie byeenkomste deelgeneem en altesaam drie eerste plekke, 17 tweede plekke en 20 derde plekke behaal.

By Laerskool Die Arend is die swemseisoen, in die vierde kwartaal, altyd ’n hoogtepunt op hulle sportkalender.

Jade Coetzee (o-13) tydens die vlinderslag item.

Die hoogtepunt was die jaarlikse interskole byeenkoms wat onlangs in Boksburg plaasgevind het.

Ryan Viljoen (o-9) tydens die vlinderslag item.

Die Arend het vierde uit sewe skole geëindig.

Lees ook: Jong Arende droom van die toekoms

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button