Local newsNews
Motorfietsklub reik uit na kinders
Die klub, in samewerking met ander klubs, het geskenkpakkies asook noodsaaklike nie-bederfbare voedsel geskenk.
Lede van die No Rules, Oos-Rand Motorfietsklub het Sondag na die inwoners van Huis Talita uitgereik en vir ’n prettige dag gesorg wat deur die kinders geniet is.
Lees ook: Morries skenk aan behoeftiges
Volg ons:
For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs Advertiser, Boksburg Advertiser, Benoni City Times, African Reporter
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!






















