Local newsNews
Jong kunstenaar se werk is tops
Chantelle geniet kuns reeds van kleins af en het verskeie kunsitems oor die jare by kunswedstryde ingedien.
’n Jong talentvolle inwoner van die dorp, Chantelle van der Walt (17), het onlangs van haar kunswerke by die NG Kerk Brakpan-Oos se Feesmark uitgestal.
Chantelle geniet kuns reeds van kleins af en het verskeie kunsitems oor die jare by kunswedstryde ingedien, waar sy hierdie jaar as kunstenaar van die jaar by die Allegretto Eisteddfod aangewys is.
Lees ook: Jong kunstenaars stel hul kuns ten toon
Volg ons:
For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs Advertiser, Boksburg Advertiser, Benoni City Times, African Reporter
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



