Die senior wenners is (van links): Pieter Viljoen (graad vier), Leandré Stander (graad vyf), Bernique de Meyer (graad ses) en Chimonic Engelbrecht (graad sewe).
Leerders van Laerskool Brakpan-Oos het onlangs aan die skool se interne redenaarskompetisie deelgeneem.
Die junior wenners is (van links): Grace Maredi (graad een), Ameli Muller (graad twee) en Abigail van Lutterveld (graad drie).
Lees: Sportiewe Oosies is aan die gang
Volg ons:
Instagram
Twitter
Facebook
Vir meer plaaslike nuus besoek Springs Advertiser, Boksburg Advertiser, Benoni City Times, African Reporter
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Support local journalism
Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.