Editor's choiceNewsSchools
Veelsydige Marlize blink uit in netbal en atletiek
Marlize het ook vroeër vanjaar Gauteng-kleure vir atletiek ontvang.
Marlize Frazer is ’n inwoner van die dorp en ook ’n leerder van Olympia Park Skool in Springs.
Die skool het onlangs aan ’n rugby- en netbaltoernooi te Roodepoort deelgeneem en Marelize is aangewys as die beste senter van die dag.
Lees: Ankers rol gereeld moue op vir goeie doel
Volg ons:
For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs Advertiser, Boksburg Advertiser, Benoni City Times, African Reporter
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



