Local newsNews

Blink waens vang die oog by Just Wheels se opedag

’n Hele rits voertuie, wat nie aldag te sien is nie, kon deur die publiek besigtig word.

Die Just Wheels Motorklub se opedag, wat Sondag by die klubgronde gehou is, is goed ondersteun deur die publiek en die klub het ook ’n hele paar nuwe lede verwelkom.

Bart Zaayman (regs) van die Just Wheels Motorklub staan by die ongewone Volkswagen van Frans en Elize Wessels.

Lees: Kuier saam met die Just Wheels Motorklub

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button