Ettienne Smit, ’n leerder aan Laerskool Die Arend, het in Germiston briljant in die spiesgooi item vir o-13 seuns gevaar en kon met ’n derde plek spog.

Sy ouboet, Kaye Smit, wat ’n leerder aan Hoërskool Die Anker is, was in aksie by die Nelson Mandela Stadion in Port Elisabeth, waar hy ’n negende plek uit 28 deelnemers in spiesgooi vir seuns o-19 behaal het.
Volg ons:
For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs Advertiser, Boksburg Advertiser, Benoni City Times, African Reporter
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



