Editor's choiceNewsSchools

Oosies beloon vir tyd agter die boeke

Hier is die top 10 in elke graad van die Laerskool Brakpan-Oos.

Laerskool Brakpan-Oos het pas die top 10 akademiepresteerders, na aanleiding van die eerste kwartaal se punte, aangewys.

Graad vier, agter (van links): Mia Pretorius, Jessica Steyn, Nathan van Zyl, Chanté Morgense en Tristen Harmse. Voor: Kaylee van der Walt, Nikita Steenkamp, Natalie Slabbert, Caileen Fella, Pieter Viljoen en Niel van der Westhuizen.
Graad vyf, agter (van links): Megan du Randt, Leandré Stander, Natalie Hatting, Kaylee-Ann Troskie, Nikita Rabie en Abigail Botha. Voor: Nathan Palm, Eleanor Maredi, Anita Botha, Duan Conradie, Oswald Schoeman en Ewald Benade.
Graad ses, agter (van links): Jacobus Theunissen, Zander Smith, Gareth van der Berg, Reghardt Underhay, Franscheska Pretorius en Nathan Hatting. Voor: Keanauw Adendorf, Lecia Oosthuizen, Taylon Nagel, Bradley Jacobs, AJ Howard en Nadia Swart. Afwesig: Casey De Oliveira

Lees: Oosies stel hul saak

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button