Chanike de Beer (links), Luanné Erasmus, Marizel de Beer en Amory Erasmus.
Rafiki Kleuterskool het Saterdagoggend ’n vrolike karnival ter viering van die skool se 10de bestaansjaar gehou.
Kedibone Ndlove (links) en Melissa Louw het hulself gate uit geniet.Natuurlik was daar ook lekker eetgoed. Op die foto is Mckenzie du Plooy (agter, links) en Thando Zuma. Voor is Mianke van Niekerk.Annatjie Jordaan (links) en Lorinda Kern, eienaar van Rafiki, het die dag terdeë saam met die kleintjies geniet.