NewsSchools

Jong hengelaars geniet dit langs die water

Die hengelspan het onlangs aan die tweede liga byeenkoms te Biermans aan die Vaaldam deelgeneem.

’n Nuwe sport, naamlik hengel, is onlangs by Laerskool Die Arend ingestel en ’n groot groep entoesiastiese jong hengelaars geniet die kompetisies wat gereeld plaasvind.

Die drie spanne van die skool het skoonskip gemaak en die eerste, tweede en derde plek behaal.

Lees: Die Anker maak skoonskip by hengelkompetisie

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button